RhinoWrestler

54 – Abu Dhabi (Binnekort terug in SA!), Verenigde Arabiese Emirate

Ek stoei met renosters, dra tekkies maar ook stilettos - ontdek self die res...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 15 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Abu Dhabi (Binnekort terug in SA!), Verenigde Arabiese Emirate
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n intelligente, afgeronde, gemaklike, uitgesorteerde individu. My kop is reg aangeskroef, ek is n 100% mens, as ek in jou hoek is kan ons die heelal aanvat! Deins nie terug vir uitdagings nie. Groot pret en uiters lojaal. Ek is mal oor die buitelewe, natuur en diere. Doen gereeld liefdadigheidswerk en help graag diegene wat minder bevoorreg is.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat netjies is op homself en gemaklik is met wie hy is. n Man in die volle sin van die woord, wie se woord sy eer is. Integriteit is uiters belangrik. Iemand wat saam met my die storms van die lewe sal trotseer en nie opgee as die geringste krisis op die horison broei nie, kortom, iemand met "backbone".

Wat Haar Vriende SÍ

RhinoWrestler het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Tuinmaak
Sport:
Jag; Motorsport; Muurbal; Rugby; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters