Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 51
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n eerlike persoon, soms TE eerlik wat my soms in die sop laat beland. Ek is hardwerkend en lojaal. Ek hou van mense om my, kom ons braai! Ek is lief vir die natuur, hou van kamp, visvang en rugby. Ek lief die buite lewe, al is dit onder die boom in my tuin. Ek hou nie van oneerlikheid nie en ook nie Godslaster of onder-die-belt taal nie. Ek kan grappies hanteer, maar moet my asseblief nie te kwaai laat lag nie, my bynaam is nie verniet "goose" of "gansie" nie. Ek is 12 jaar terug geskei, het my twee seuns alleen groot gemaak. Albei is reeds klaar met matriek en werk albei. Ek hou van goeie intelegente geselskap. Ek is nie 'n materialistiese mens nie, so iemand wat my probeer beindruk met geld, 'n mooi kar of huis moet sommer verby skuif. Dit staan my nie aan nie. My uitkyk op die lewe is dat almal 'n spesiale vriend kan h wat mekaar verstaan en goeie positiewe geselskap kan wees vir mekaar, solank mens kan lag en die lewe geniet. Ek kan nie jaloesie verdra nie. Ek glo nie ek sal ooit reg wees vir 'n pasmaat nie, want na 12 jaar se alleen wees, word mens maar suinig met mens se tyd. Maar mens weet nooit, my seuns raas al met my omdat ek nie "iemand" in my lewe het nie. So, laat die gehoorsame ouer begin luister....

Haar Ideale Pasmaat

Ek weet nie of ek regtig 'n "pasmaat" wil h nie, maar kom ek beskryf hoe ek 'n ideale vriend sou beskryf. Nederig, christelik, respek h vir homself en ander. Lekker kan gesels. Ek dink jaloesie vernietig 'n vriendskap of verhouding, daarom is eerlikheid punt nr 1. Ek is nie vol nonsies nie, ek sal "go with the flow"

Wat Haar Vriende S

Tenos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Tent in die woud
Eerlikheid:
Uiters