meisiekind_002

45 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Meisiekind sonder naam soek die regte deksel wat pas.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Maart 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n totale extrovert maar met 'n baie klein en sagte hart, en genoeg seer gekry om boeke vol te skryf. My vriende en familie s ek is emosioneel sterk en staan altyd op uit die stof. Ek hou van buite wees. Perdry, bergklim en kamp. My uitkyk op die lewe is dood eenvoudig - ek hou van bederf en sit my behoeftes altyd laaste. Ek is 'n "dienaar" en sal uit my pad gaan om mense te bederf. Ek is geduldig met kinders en veral oumensies... lol.... Maar as ek eers seergemaak word - slaan ek toe soos 'n oester. Maak die boek toe, en beweeg aan.

Haar Ideale Pasmaat

Waar begin ek....Ek wil bederf word. Ek wil saam met hom kosmaak, lag en gesels en 'n wyntjie drink om die vuur. Eerlikheid moet ten alle tye daar wees. Ek klink dalk vol strooi - maar geen eks-vrou in die agtergrond nie. Ek het my deel gehad van "deel" met ander vrouens. Netjiese en aantreklik en lief wees vir die Here net soos ek. Ons kinders moet altyd eerste kom (as hy kinders het).. Wat 'n verhouding vernietig is leuns. Ons moet mekaar met ons lewe kan vertrou. Dis my storie.. Vol geite..... Hie hie

Wat Haar Vriende S

meisiekind_002 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Reggae
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Geskiedkundig; Misdaad
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie
Belangstellings:
Skilder
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Bergfiets; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Soesji
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin