Rooikop_Lalie1Rooikop_Lalie1

Rooikop_Lalie1

67 – Kempton Park (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika

Op soek na opregte vriende/looking for genuine friendship

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: Dinsdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Ram
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n rustige, vriendelike vrou, hou van lag en gesels en grappies maak. Kan bietjie hardkoppig raak, maar is altyd bereid om te luister en ook jou kant van n saak te verstaan. Soms is dit moeilik om na byeenkomste te gaan en soos n vyfde wiel aan die wa te voel. Ek soek net opregte ware eerlike vriendskappe. My geloof as Christen is baie belangrik vir my. Ek wag gretig om van julle te hoor
I don't have a bucketlist, rather a wishful (thinking) list 1. To meet Jon Bon Jovi 2. To walk with the elephants 3. To play the violin 4. To speak a third language 5. To spend a few nights sleeping under the stars 6. To watch the Masai people dance 7. To plant a vegetable garden and actually have it grow 8. To finish knitting a jersey in less than two years 9. To be able to drive a car 10. To paint a masterpiece
Never stop dreaming......

Haar Ideale Pasmaat

Eerlike, opregte en skoon man. n Gentleman vir wie n mooi vriendskap belangrik is. En as hy 'tall dark and handsome' is, wie is ek om te stry. Grappies, uiterlike is nie belangrik nie solank hy netjies en mooi van binne is
Honesty, integrity, kindness.....more important to accept and like me for who I am and not for what you want me to be
A bit of a dreamer.....

Wat Haar Vriende S

Rooikop_Lalie1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Kitskos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Lees; Skilder
Sport:
Dans; Kampering; Krieket; Rugby; Stoei; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties