Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 April 2017

Verander: 22 April 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 33 woon in Brackenfell. Ek is op die stadium in my lewe wat ek my pasmaat wil ontmoet. Ek is iemand wat hou van dans, fliek, en kuier om braaivleis vuur saam goeie vriende. Maar ek is net so gelukkig om by die huis rustig te verkeer voor die TV met 'n goeie dvd en glasie wyn, of om op te krul met 'n goeie boek.
Ek is iemand met sterk persoonlikheid, se my se en dink die beste "pasmaat"is iemand wat 'n sterk vrou kan hanteer. Ek is iemand wat nie sal huiwer om as my ginsteling liedjie speel te begin lyfswaai waar ons ookal is nie; ek lag hardop sommer maar net, en as ek jou wil warm vry in middel van die straat moenie my wegstoot nie!!

Maar net so sterk persoonlikheid as wat ek het is ek ook iemand met 'n sagte hart. Jaloesie en leuens is groot NO NO by my.

Eerlikheid speel groot rol in verhoudings.

Haar Ideale Pasmaat

Ons almal het maar ons lysie van wat ons wil he.
Ek hou van 'n man wat Liefdevol & romanties is wat my sal verras met 'n afspraak, of dit nou ete by die huis is of piekniek op die strand. Moet life wees vir langarm en asb jy moet kan dans!! Hy moet verkieslik ambisie he en moet nie gelukkig wees om maar te stagneer vir res van sy lewe nie, Ons almal wil sukses he of erens bo uitkom. Hy moet gevestig wees in sy werk en ten minste eie blyplek en ryding he. Ek is jammer maar gaan nie meer my kar gee vir man om by my uit te kom nie. Moet van kinders hou. Geen geheime eks vroue of kinders nie asb!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaarprogrammering; Toneelspel
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Perdry; Rugby; Stap; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry; Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters