Wieniewaag

54 – Pretoria (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika

Wie nie waag is seker raak beskrywing. Of dit verhoudings, nie beroep, onbeplande vakansie is.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n persoon wat hou om met ander mense te meng. Uit die aard van my werk ontmoet ek baie mense en dit is lekker om uit te vind wat mense doen. Ek is die grootste ondersteuner van die "underdog" of dit nou op die veld of van die veld af is. Nuwe kulture en kos trek my aan. Selfs met kos, wie nie waag sal nooit weet hoekom mense sekere kosse eet nie. In kort, kan jy dit bekostig om nie te waag en met my kontak te maak nie.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet natuurlik ook iemand wees wat so bietjie kan waag. Of dit nou 'n reisbestemming is of vreemde kos, as jy saam met my is gaan jy waagmoed nodig he. Sy moet stylvol wees en haar self in 'n geselskap kan uitleef. Ongelukkig is die muurblommetjies uit. Ek reis nie 5 ster nie, so jy gaan interessante goed sien en doen, maar daar gaan ongelukkig nie 'n butler wees nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Latyns
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Sing
Sport:
Bergfiets; Gholf; Krieket; Perdry; Rugby; Staptogte; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig