Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 01 Mei 2017

Verander: 22 April 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Uitenhage, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

OK STOP.... Kom ons hou dit real. Ek is nie op hierdie blad om rond te slaap nie. As jy met my wil gesels wil ek he jy moet eerlik met my wees en voor af ground rules neer sit. As ons van mekaar hou met die initial boodskappies, dan wil ek he dat jy moet kan oop maak en nie net n oppervlakkige geselsie met my het nie. Ek is nie n kind nie en wil ni soos een behandel word nie. Ek bly nog saam met my partner so daar sal nie maklik uitstappies gereel kan word nie. Dit gese....

Ek is sterk persoon, wat nie terug staan vir die lewe nie. Ek het n goeie sin van humor en soek iemand wat vir my sal maak lag, met wie ek kan diep dinge bespreek. Ek het my lag verloor en wil graag dat iemand dit weer vir my sal terug sit.

Ek hou nie van heeldag voor tv sit nie. Ek hou van stap, uitgaan saam met my kinders, skilder, vinnige motors en net om rond te ry en langs die water n roomys te gaan eet. Ek hoe baie van dans en ek sal graag nog deur die land wil reis. Ek is lief vir my dogter (8) en hou van tyd saam met haar spandeer, sonder dat die man jaloers raak.

Ek wil n bietjie pret het. Almal rondom my se ek raak oud, maar ek voel nog baie jonk en wil nie ingee in die idee dat ek moet gaan stil sit en oud word nie. Ek wil die res van my lewe nog aktief wees en soek iemand wat dieselfde wil doen met perke. Ek soek iemand bietjie stout wat ni bang is vir goed op die oomblik te doen nie, maar dit moet ni die oorheersende faktor wees nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat....moeilik. Ek soek iemand wat n sterk persoonlikheid het, hy moet kan opstaan vir wat reg is, maar nie enige iets met geweld wil reg maak nie. Ek soek iemand met geduld, iemand mysterious, iemand wat diep dinge kan gesels maar nogsteeds n sin van humor het. Ek soek n sterk man wat my van my voete af kan slaan, wat my kan komplimenteer wanneer dit nodig is. Ek soek .....nee ek benodig....my prins!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Uitspattig; Versigtig; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Gruwelverhale; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Toneelspel; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Stap; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Lees:
Ek haat dit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde