Horsygirl_1969

48 – Noordelike Voorstede (Franschoek), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Living a reason...... for tomorrow

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Franschoek), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lief vir alles, mens en dier.
Geniet die buitelewe veral die oggend lug op 'n plaas.
Lewenslustig
Saggeaard
Uitstekende kok en 'n raakvatter met alles
Geniet 'n kampvuur.
Het nie "issues" met mense nie. As jy my respekteer is daar wedersydse respek, ek dink dit is hoe die lewe moet wees.
Moet NOOIT jou persoonlike dinge op ander afdwing vir eie gewin, almal het die reg op vryheid en die reg om HUL lewe te lei.
As jy eers eenkeer seergekry het is dit moeilik om weer te vertrou, maar die regte persoon sal dit kom toemaak en 'n nuwe hoofstuk skep

Haar Ideale Pasmaat

Lief wees vir diere
Saggeaard tog ferm wees
Beheer kan neem oor situasies ( 'n man kan wees)
Getrou aan een vrou
Oop en eerlik
Behulpsaam met alles
Handig wees en nie 10 duime he nie lol
Moet 'n vrou soos 'n vrou laat voel
Moet nie as dinge moeilik raak groener weivelde gaan soek nie, staan vas en sorteer probleme
NIE aan die internet verslaaf wees nie !!!!!!!!!!!
Moet 'n piekniek mandjie kan pak en spesiale dinge kan doen buiten die gewone allerdaagse lewe.
Die gratis dinge in die lewe kos niks. Nie ALLES moet met geld gekonnekteer te wees.
Moet weet hoe om met geld te kan werk en nie spandabelrig wees nie. BE HUMBLE
Soek nie 'n sportmotor nie of al die blink in die lewe nie. Soek die GOEIE mens onder die vel in die gedrag wat ek sien en soek.
Netjies op homself wees, mag maar nou en dan 'n stoppelbaartjie he en met sy kaalvoete rondloop lol
ORDENTLIKE tafel maniere selfs om 'n braaivleis vuur.
Moet nie 'n rugby slaaf wees nie - ( ek hou nie van rugby nie) maar gun hom sy spel.
Moet drank kan hanteer en nie uithak as daar 'n paar druppels te veel geneem is nie.
Verantwoordelikheidsin he. - Nie verwag ander moet dit uitsorteer nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Horsygirl_1969 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Kampering; Stap; Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Redelik