Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo alle mense is uniek ons moet dalk net leer om dit te kan raaksien.....................en dan wil ons almal natuurlik he dat die vrou in jou lewe al die mooi dinge moet raaksien en ja so kan ons aangaan...... ek glo dat daar moet n spark wees in my wat jy raaksien en moet van hou ..............en hoe sien ons dit raak .......n lekker koppie koffie of n lekker glasie wyn en die tong is nie meer geknoop nie ......ja so kan ons almal dinge opnoem.......sal later verder skryf dki dat jy die tyd het om hier te lees....wel meer oor die lewe ....... ek hou nog van avontuur en ja pak n naweek tassie en gaan verken die onbekende .......ek is ook n familie mens wat graag braai en kuier saam vriende ........ die see en bosveld sal altyd lekker kuier plekke bly en ja lekker musiek kan n mens altyd lekker laat ontspan ....... ek gesels graag en hou daarvan om my vrou te bederf.........daars soveel dinge om nog op te noem..........kom ons gesels n bietjie jy kan niks verloor nie en dan whatsapp ek ook later n paar nuwe fotos vir jou voor ons mekaar sien...............

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat ek alles mee kan deel iemand wat alles met wil deel....iemand wat nie skaam is om my hand in die openbaar vas te hou nie .......sy moet haar vrye tyd nog steeds geniet wanneer sy iets op haar eie wil gaan doen....want sy weet ek vertrou haar en dat sy my life het .....ek wil haar nie verander nie ....eerder by haar inpas en ondersteun .........sy moet die lewe nog kan geniet en dinge gaan doen saam my daar in die onbekende ...... het ek al gepraat van romanse...........sjoe kom ons prt later daaroor en nog meer.........

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Rock
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankroei; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; OriŽntering; Rotsklim; Rugby; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde