Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 13 November 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is spontaan,eerlik,opreg,hou van uitdagings en is baie lief vir die natuur. Ek hou van kamp,braai en ontspan in die bosveld. ek ry graag fiets as 'n stokperdtjie en speel graag tennis op my ma se beddens. Ek is ook gek oor perd ry. (ek het nou wel nie my eie perd nie maar dit is vir my baie lekker). Perd ry is 'n soortvan "destress" na 'n lang dag by die werk. Ek bederf graag 'n meisie wanneer ek kan. Ek hou glad nie van oneerlike mense nie,ek glo eerlikheid en om reguit met mekaar te praat sluit baie misverstande en ongemaklike situasie uit. Ek glo almal is hier om eendag hulle deksel te vind. So ek is maar 'n "newby" wat die soort media betref. Ek vra net een kans om myself voor te stel en dat julle kan sien dat looks nie altyd als is nie. Ek glo as mens se Hart op die regte plek is is dit al wat tel. As jy 'n Christen is en vir God dien is dit meer as genoeg vir my,jou looks en mooi persoonlikheid is net 'n bonus.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat weet wat sy uit die lewe wil h. Sy mag maar haar eie ding doen. Ek wil net die klem l op dit wat vir my die heel belangrikste is en dit is dat sy Eerlik en Reguit met my moet wees.
Sy moet ook net besef dat ek nie 'n Oil Panting is nie. Om 'n verhouding te maak werk moet sy soos ek ges het Eerlik en Reguit en Opreg wees. Sy hoef glad nie goed weg te steek nie. Niks is onmoontlik om antwoorde op te kry in God se o nie. As sy nie van die buite lewe hou nie is dit ook reg met my want ek s ook nooit nee vir 'n Fliek "Date" of 'n piekniek onder die maanlig en die sterre nie. Dit kan ook werk.

Wat Sy Vriende S

MrBenQ007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rugby; Snoeker; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde