Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 20 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Witpoortjie), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n positiewe mens wat hou van die lewe met al sy lekker en nie so lekker nie. Spontaan, Eerlik,reguit en ongekompliseerd, gemaklik in my eie vel. Lees graag as ek tyd kry,teken en verf graag, luister musiek, speel met my kleinkinders, en is dol oor tuinmaak.
Ek onthaal, kuier en ontspan graag met vriende en familie. Is mal oorplaaslewe en diere. Bak en brou graag.
Lewe bestaan uit uitdagings en dit is wat jy daarvan maak.
Na 'n getroude lewe van bykans 37 jaar met my oorlede eggenoot, mis ek die samehorigheid en sorgsaamheid wat jy tussen sielsgenote kry. Mens moet n maat he, die lewe is te kort om alleen te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat selfversekerd maar sonder arrogansie is, gemaklik in sy eie vel is. Liefdevol en 'n "gentleman" is. Goeie maniere en bedagsaamheid. Saam kan kuier en saam kan alleen wees. Die lewe se lief en leed deel, saam lag en soms net laf kan wees. Beste maatjies en minnaars wees. Wees jy my koning en ek sal jou koningin wees. Buierigheid, onbeheersdheid, jaloesie en afknouerigheid is verseker verhoudings jakalsies wat vernietig.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Sepies; Spel-programme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Dans; Krieket; Perdry; Stap; Staptogte; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde