Duinekind

40 – Helderberg (Hermanus), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Woorde kleur en suiwer lug, sand en sout. My voete ken net een dans, die dans van die oomblik. X

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Hermanus), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Bul
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 52
Sterreteken:
Kreef; Leeu; Skerpioen; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Spaans
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Bo-aan enige van my lysies is Liewe Jesus en Sy wil, daarna is dit net ek.
My hart vol kamers wat oorloop met omgee en Liefde 'n kaleidoskoop van kleur wat alles omvou. Soos 'n lighuis vas geanker in Die Here speel ek deur die ligstrale en word nooit verveeld. Strand, sand, berge, woude , karoo, kalahari , Namibia, Kaapse Hoop. My voete ken soveel paadjies en selfs die reuk en gevoel bring baie mooi oomblikke terug.
My kinders is my alles maar hulle wegnaweke is net soveel vreugdes - dit is dan wat ek my speelskoene aantrek en uitbundig swaai in takke of swem in damme sonder die ekstra verantwoordelikheid is daardie vryheid 'n onblusbare spel van oomblikke vasgevang. Oomblikke inkleur is die heel belangrikste, die lewe is so mooi geniet net elke oomblik.Niemand kon nog ooit my onder 'n kategorie plaas nie. As ek my in een woord beskryf is dit VRY ek is VRY ❤

Haar Ideale Pasmaat

Wat jy doen vir 'n lewe of wie jy wou of wil wees, watter maak jou skoene is of die horlosie op jou arm. Dit maak geen saak aan my nie. Natuurlik moet jy stabiel wees, stabiel in die Here, stabiel in Geloof en daarmee kom mos Wysheid en stabiel in jou alledaagse.
Maar wanneer jy ontspan doen dit voluit. Swem in 'n bergdam, hardloop 'n duin uit, swem tussen lotus lelies. Stop by 'n markie en beleef en ontdek nuwe geure, kleure en smake. Slaap onder die sterre - dans in die kalahari of tussen die canola. Neem die sonsakke in en af, wees daar met sonsopkoms.
Geniet die kwaliteit van die lewe, -egtheid, -reinheid, asem in die mooi.
Ek hou nie van humeur of russie nie so asb ken die vreugde van vrede. Geen oordeel of klasifisering of stereotipisering gaan op my werk nie, egtheid,vryheid, dans van die oomblik wel. ❤ Geniet die Lewe en vang die Magic!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Spel-programme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Kampering; Perdry; Roei; Stap; Staptogte; Swem; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig