Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 2 weke gelede

Aanlyn: Vrydag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Kaap Verde
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 64
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dag sÍ, Ek is 'n vriendelike, netjiese, eerlike en lojale mens. Ek is wedergebore en in 'n verhouding met Jesus Christus.
Ek is 'n sportiewe mens, hou van die buitelug, lief vir stap en kuier om 'n braaivleis-vuur.

My gesondheid is vir my belangrik en daarom rook ek nie. Kerkbywoning is vir my belangrik, ek is in 'n Charismatiese kerk. Glo aan die doop soos wat Jesus gedoop is (onderdompeling).....

Ek geniet dit om soms uitbundig te kan lag......


Het ook foute........Martin Luther kon ernstig preek maar ook met homself kon spot en gesÍ: "Ek het dikwels probeer om die ou mens in my te verdrink, maar mens, kan diť kÍrel swem!!!!

Ten laaste.....................ek het ongelukkig nie ryk geŽrf nie en werk vir hard vir 'n salaris, soos die Woord sÍ: Hy wat nie wil werk nie mag nie eet nie", so as jy dink dat ek jou dalk sal kan onderhou........ hou verby asb!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Defenitief Iemand wat wedergebore is. 'n Persoon wat sportief is en na sy gesondheid omsien, verkieselik nie 'n diabeet nie.
Geen kansvatters nie asb. Integriteit, eerlikheid en opregtheid in sy doen en late, en nie 'n finansiŽle uitbuiters is vir my baie belangrik, 'n liefde vir God en sy naaste.....

Iemand wat lekker kan gesels, netjies op sy persoon en respek vir homself en ander het. Ek verwag nie dat jy soos oud Arnold Schweizer-Reineke .....lol....Schwarzenegger..... moet lyk nie maar dit moet darem ook nie lyk of jy swanger is nie!!!!.

Ons almal word ouer, maar hopenlik wyser, ek onthou dat daar die volgende woorde op een van my vorige base se koffiebeker geskryf was......."THE OLDER I GET THE BETTER I USED TO BE"............. ?????

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra 'n bifokale bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Boeke:
Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rolbal; Rotsklim; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Stoei; Veerpyltjies; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek