Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 26 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van intelligente gesprekke voer, maar kan ook myself geniet rondom mense.
Ek wil graag my lewensoortuigings deel met iemand wat dit sal verstaan. Ek stel ook belang in sport en neem self aktief deel aan atletiek. Ek hou van lees en weet wat in die wereld aangaan. Eks opgewonde oor elke bietjie vreugde wat die lewe bied en hou daarvan om my positiwiteit te versprei.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat reeds homself gevind het en weet wie en wat hy is, is vir my belangrik. Iemand wat nie te ligsinnig is oor die lewe nie maar ook vrolik kan wees. Iemand wat toegewyd is tot wat hy doen maar ook toegewyd is tot sy metgesel. Iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie is beslis taboe. Die ideale persoon moet aktief wees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
Nie-fiksie
TV Programme:
Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Kanovaart; Perdry; Rugby; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Opgewonde