Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 28 Februarie 2017

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Baie rustige gelukkige kaalvoet meisiekind..Hou van tuinmaak, kamp, fietsry en lekker postiewe geselskap.My "issues" is lankal al opgelos en uitgesorteer.Al my vriende en twee seuns smeek my om op n webwerf te regestreer.Hierdie is nie my gewoonte nie.
Nou ja toe hier is ek nou....
Hou nie van n gekompliseerde lewe nie.Is finansieel uitgesorteer, ek wil nie vir iemand sorg nie, en ook nie vir my sorg nie.
Is al n laaang tyd alleen, nou is die kinders uit die huis, raak nou n kluisenaar.
Ek werk baie hard en het n veeleisende beroep, my werk is vir my belangrik.
Ek is opsoek na n sielsgenoot n maaitjie, saam fliek toe te gaan lekker uiteet,oor die lewe te filosifeer.
Ek glo in my hart daar is nog opgevoede ordentlike Chrstelike mans op die aarde, wat soos ek dink en voel.

Haar Ideale Pasmaat

Ek stel glad nie in getroude of"besig om te skei"" mans belang nie.
Afrkaanse of Engelse mans wat plat op die aarde is met Christelike waardes en selfonderhoudend is.Ek is nie die normale 9 to 5 meisie nie.Indien jy iemand soek wat jy kan hiet- en- gebied kry n hond of gaan sebleif verby. Ek is nie altyd 10-4 nie, Iemand wat saammet my sal kuier, filisofeer en uitgaan,fliek en uiteet, lekker rugby kyk en emosioneel intelegent is, My spasie en ruimte ook gee, vir my werk, stokperdjies.Lekker kan koffie drink en saam te lag en fietsry en oor enige iets kan gesles. Verkieslik net so lank of bietjie langer as ek wees.Sal defnitief punte tel....
Ek is nie regtig vol nonsens nie. Indien jy iemand soek wat die heeltyd sit en mooi lyk gaan ek nie werk nie, ek kanie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Kunsflieks; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Pottebakkery; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krieket; Roei; Rugby; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; VoŽlkyk; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde