Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 26 Februarie 2017

Aanlyn: 26 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's 'n denker met 'n borrelende persoonlikheid en ek probeer altyd die beste in mense sien. Ek's ook 'n groot bok vir sports en terggees! Mal daaroor om nuwe dinge en plekke te ontdek en hou niks daarvan as mense jok nie. Lojaal en betroubaar beskryf my baie goed en ek verkies iemand wat dieselfde sentiment deel. Die meer kreatiewer stokperdjies is wat ek geniet - van bak en brou tot fotografie. Ek geniet dit om tyd saam met vriende en familie te spandeer. In die gejaagde lewens wat ons deesdae leef, moet mens stop en iets moois in elke dag vind!

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat mense met respek hanteer en intelligente gesprekke kan voer trek dadelik my aandag. 'n Emosionele sterk man wat dit regkry om die balans te handhaaf tussen saggeaard, ernstig en pret. Dis vir my belangrik dat die persoon wat my lewe wil deel besef ek is iemand wat onafhanklik is en van my eie spasie hou en nie bedreigd voel deur 'n sterk vrou nie. Ek wil graag iemand ontmoet wat se voete ook juk vir reis en ontdek. Leuens vernietig verhoudings en om teveel te vinnig van my te verwag gaan my definitief ook laat die berge inhol..Ek is ook nie opsoek na 'one-night-stands' of enige ander 'no-strings-attached' verhoudings nie, daar is ander webwerwe vir jou indien jy na daardie soort leefstyl soek.

Meer Oor Haar

Heidi_ moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.