Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
46 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Weet wat belangrik is in hierdie lewe.
Opsoek na dit wat geen geld kan koop nie - die dieper dinger van die lewe. Is nie 'n nerd nie.
Kan onderhoudend gesels met 'n wye algemene kennis en intellek.
Is opreg met 'n goeie opvoeding en agtergrond.
Het nie tyd vir mense wat ander gebruik nie.
Stel nie belang in "mind games" of 'n "fling" nie.
Daar is 'n besliste onderskeid tussen trots en hoogmoed. Ek stel nie belang in iemand wat neersien op ander mense nie.....alles is genade wat ons met dankbaarheid moet geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Wedergebore Christen met 'n goeie verhouding met God wat hom met volheid wil dien;
Sy wil graag geestelik saam met my groei & goed kan bid;
Is eerlik, opreg, netjies, goedversorg, intelligent;
Verkieslik 'n persoon wees met 'n tersiere kwalifikasie;
Belangrik dat ons dieselfde lewensuitkyke, opvoeding, kultuur met 'n goeie opvoeding & agtergrond het;
Sy moeg saggeaard wees met 'n hart vir mense met 'n positiewe uitkyk op die lewe;
Sy moet bereid wees om by my te staan deur goeie en slegte tye;
Ons moet beide bereid wees om onverskoning te vra indien ons verkeerd was of optree het sonder dat die ander persoon dit as 'n teken van swakheid beskou.
Moet nie toelaat dat mense haar gebruik of misbruik nie.
Nie aan stilstuipe lei of wil altyd die laaste sÍ inkry nie.
Moet kan gee en neem.
Wedersydse respek vir mekaar, eerlikheid en opregtheid is 'n vereiste.
Iemand wat saam met my oud wil word maar steeds jonk van gees bly.
Indien sy kinders het moet hulle asseblief goed opgevoed wees, nie meer afhanklik van hulle ouers wees of in die ouers se huis woon nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Luvme2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Skaak; Skietsport; Stap
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters