LenorLenor

Lenor

61 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Wat jy sien is wat jy kry

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 17 Julie 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Edenvale; Germiston (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is getroue luisteraar, hou van eerlikheid, opregtheid, Sagte persoon. liefdevol, hou van aanraking. Sal uit my pad gaan vir ander, maar moenie my misbruik nie. Ek is wie ek is en moenie vir my probeer verander nie. Mens kan aanpassings probeer maak. Respek dwing respek af. Hou van die natuur, buitelewe, swem, lees, naaldwerk, ontspanning, musiek veral Afrikaanse musiek, dans (nie uitstekende danser nie, maar kan darem), kuier, Kan ernstig wees, maar verkies die lag in die lewe. Netjies en nogal georganiseerd.

Haar Ideale Pasmaat

Net nie coach potato nie, Indien moontlik meeste van die bogenoemde waar mooontlik. Netjies, opreg, selfrespek, musiekliefhebber (eie keuse), natuurmens vriendelik ens. verkieslik nie diere he nie
.NB Selfoon moenie alfa en omega van jou lewe wees nie.

Wat Haar Vriende S

Lenor het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Onafhanklik; Riller
Belangstellings:
Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Atletiek; Dans; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters