Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 19 Februarie 2017

Verander: 15 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal my as hulpvaardig en laf beskou, ek is baie aangenaam en weet wat ek in die lewe wil he. Moeg vir kaans vatters wat nie n mens wil leer ken nie. Ek geniet dit om uit te gaan en saam vriende te kuier ek is ook baie betrokke by my kerk en God kom eerste in my lewe. Ek is n Sondagskool juffrou en doen tand n deploma kursus in die Bybelskool (derde jaar). Baie mense dink as jy betrokke is by sulke goed jy is boring, glo my ek is als behalwe. Weet net wat belangrik is vir my en wat ek geniet. Leer my ken en sien vir jouself !!!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is eerstens iemand wat die Here dien. Ek soek iemand wat liefdevol en romanties is wat ek saam n lewe kan mee begin en wat in dieselfde goed as ek belang stel. Indien ons meer as vriende word soek ek iemand wat vir my kan sorg en saam my n toekoms vir ons en moontlik kinder kan bou. Ek soek iemand wat lewendig en nog baie wil doen in die lewe. Ek soek iemand wat my lief kan he en wat moeg is om aleen te wees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
TV Programme:
Fliek Kanale
Fliek Voorkeure:
Wetenskapsfiksie
Sport:
Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek haat dit
Dietbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Afsitters:
Naak baai
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig