KwaailappiesKwaailappies

Kwaailappies

52 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Daar is nie so iets soos sielsgenote nie, net siele wat sinchroniseer en mekaar weerspieŽl.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hierdie is die hel waar leuens soos konfetti gestrooi word, waar jy nie net mislei word deur wat gesÍ word nie, maar ook deur wat niť gesÍ word nie. Jy soek die waarheid? Kom ek gee jou die Stephen King weergawe.
Beskrywing van my: Red in die fliek Angry Birds. Wilde wenkbroue, intelligensie en soms net moerig.
Ek is langer as twee jaar wewenaar. Ek is oor dit, ek beweeg aan.
Ek het tien papegaaie, en hulle bly. Drie goed wat jy waarskynlik nie van papegaaie weet nie. Hulle mors, raas en verniel. Dis soos om op te ruim na 'n wilde partyjie wat jy nooit gegooi het nie... elke dag. Die huis is altyd vuil en iets is altyd stukkend gekou.
Ek hou van my musiek. Blues, hard rock en metal. Aldag. Heeldag. Maar ek is nie 'n partytjie dier nie. Moenie my keuses stereotipeer nie. Ek hou nie van 'n gefuif nie. Jy hoef nie rond te spring en te suip om jouself te geniet nie.
Ek kyk nie rugby en krieket nie. Ek weier om saam met besopenes onder 'n lapa te sit en jil. Ek kyk wel per geleentheid Europese sokker en motorfietswedrenne, maar volg dit nie slaafs nie.
Ek kamp nie. As die buitelewe so fantasties is, waaroor kla die haweloses? Dis minder moeite om by die huis te bly en op daguitstappies te gaan. Ek het geen begeerte om die wÍreld te sien nie. Dis waarvoor die interweb daar is.
Ek ry motorfiets.
My rygoed is nie nuut nie maar tweede klas ry is beter as eerste klas loop.
My huis is nie groot nie en kort aandag.
Ek praat vier tale. Afrikaans, Engels, vloek en sarkasme. Dis 'n feit dat vloekers meer eerlik en eerbaar is. Ek praat net sarkasme met onnosel mense.
Ek maak meer skottelgoed in 'n dag as 'n huis vol tieners in 'n week. Ek is nie bang vir skottelgoed was nie.
Goeie nuus, ek slaan altyd die toilet sitplek af. Slegte nuus, ek maak ook altyd die deksel toe.
Ek doen Banting.
Ek drink en rook nie.
Ek doen nie sosiale media en WhatsApp nie.
Ek weier om duur te betaal vir klere, skoene en sonbrille.
Ek is nie suksesvol nie. "Sukses" is 'n verwronge sosiale status.
Ek het nie geld nie.
My enigste bate is integriteit.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek 'n doofstom nimfomaan wat soos Mary-Louise Parker of Sarah Rafferty lyk en 'n Ducati Diavel besit, en my toelaat om hom te ry.
Die werklikheid is egter webtuistes soos hierdie is soos die winskopie houer in Makro, vol ou DVDs wat niemand eintlik wil hÍ nie maar nog steeds in rondkrap met die hoop om dalk iets sindeliks te vind. Op hierdie ouderdom is die lewe vol beskadigde mense wat potensieel op die rand van 'n terminale siekte huiwer, maar ook waardevolle lewensondervinding het. Bagasie is eintlik 'n goeie ding. Daardie einste bagasie dien as 'n verwysingsraamwerk om beter besluite te neem al sing AC/DC, "The curse of love is the cause of the pain / The crime of the day is when you do it again".
Kom ek dors eers die kaf uit. Geen goudgrawers, diamantdelwers, poeierpoppe, neulkouse, snobs, neerbuigendes en ysige nonne nie. Ek soek ook nie 'n kok nie. As jy dink die pad na 'n man se hart is deur sy maag, mik jy te hoog.
So wat bly oor? Jy moet darem vir my aantreklik wees of 'n sekere bekoring hou.
Iemand wat my rug wil krap.
Iemand wat my ore en wenkbroue met 'n pluktangetjie wil bydam terwyl ons in die laatmiddag sonnetjie sit.
Iemand wat wil lepellÍ al is sy vuurspuwend die bliksem in vir my.
Iemand met 'n groot liefde vir diere.
Iemand kreatief.
Iemand wat hou van teater.
Iemand wat agter op 'n motorfiets wil sit.
Iemand met nog bietjie warmte in haar lende.
Iemand wat vrede het met my oorlede vrou se naam op my bo-arm.
Iemand wat my regtig wil hÍ.
Sommer net iemand wat my aan kaneel laat dink.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Lees; Rondspeel op die Internet
Sport:
Fietsry; Motorsport; Sokker
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig