Dolfyntjie8511

31 – Mosselbaai (George), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek iemand om die lewe met my te deel. Iemand wat lief is vir die lewe en natuur.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Junie 2017

Verander: 02 Junie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (George), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is altyd daar vir enige iemand wat 'n oor wil he om na te luister. Hulpvaardig, spontaan, hou van kuier en stap op die strand. Hou van fliek en dans. Lang arm en plaas lewe. Veral waar daar perde is. ens. Eerlikheid is my beste eienskap want sonder dit sal 'n verhouding nooit werk nie. Opregtheid, dit wat jy sien is wat jy kry. Maak my gelukkig en jy sal gelukkig wees saam met my.

Haar Ideale Pasmaat

Goeie sin vir humor he. Hy moet netjies op homself wees, sonder enige tatoes. Goeie vertroue in 'n persoon kan he. Liefde vol en baie romanties wees. Lief wees vir die natuur en God eerste stel in sy lewe. Eerlikheid.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Arobiese oefeninge; Kampering; Motorsport; Rugby; Swem; Uiterste sportsoorte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Vol(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol