Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek net n vrou, wat so nie val Mall's en shopping hou nie. Ek hou van visvang, dans, reis en net rustig by n plek sit en musiek luister en reis. . Geen kind of kraai. Hou van Rugby jammer bulle ek is n Stormer. Ek is gemaklik en pas by alles aan ek kan my tas binne 5min pak of dalk geen tas baie, baie impulsief, as ek die tas vergeet dan koop ek gou vir my iets om aan te trek, en sommer tandeborsel ook. Ek sal aanhou soek tot ek Mr Reg kry soek al 10jaar miskien is hy hier. Karre,geld,huis,status pla my nie wat ek het dit nooit gehad nie, vergeet van aardse goed en lewe die lewe dis my motto.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet die selfde belange as ek he, en n lus vir die lewe he. Hy moet alles of meestal goed saam my doen, en moet nie n persoon wees wat voor die TV le nie, dit gaan nie vir my werk. En asb wil nie van die Ex hoor, los die verlede in die verlede. Ek sal ook heel Saterdag in my PJ loop en net rugby kyk dan gaan ek baklei oor n remote. En asb. ek hou van my koffie swart maar my mans wit. En asb. geen getroude mans of mans wat in n oop verhouding is nie stel nie belang.

Wat Haar Vriende S

linda353 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Nuwe Era; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Reis
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kultusklassiek
Belangstellings:
Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters