Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Maart 2017

Verander: 02 Maart 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Jeffreysbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Uitenhage (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
66 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek geniet die lewe, woon op my eie met my 2 liefdevolle katte, hou baie van tuinwerk, plante, flieks, tv-kyk, Afrikaanse radio-luister, gesels, vriende en uitstappies, maar dis eensaam op my eie. Ek is nou goed verby die 70 merk maar almal se ek lyk wonderlik vir my ouderdom. Ek soek 'n goed opgevoede en ordentlike vriend wat ook in Jeffreysbaai woon vir vriendskap, uitstappies, dinge saam doen soos lekker gesels, koffie drink, uitsappies na die see, winkelsentrum, miskien NG kerk toe-gaan, en meer.

Haar Ideale Pasmaat

Positiewe houding, saggeaard, vriendelike persoon! Iemand goed opgevoed wat weet hoe om 'n dame te trakteer en te respekteer. Jy moet ook in Jeffriesbaai woon of 'n behoorlike kar he vir rondry! Die dinge wat ek in my profiel gemerk het in sake 'nie-onderhandelbaar' is inderdaad nie onderhandelbaar! So dit behoort 'n goeie riglyn te bied watse soort mens by my sal pas vir vriendskap of meer. Kom ons bou minstens 'n goeie vriendskap saam en geniet lekker lag & gesels en ander mooi dinge in die lewe, saam. Ek sien uit om van jou te hoor!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Duits; Grieks; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Stap; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig