Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Suid-Afrika; Maagde-eilande (Britse)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Tweeling; Skerpioen
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opreg, eerlike mens. Ek hou van naaldwerk, kook, bak en skilder. My huis is belangrik en is mal oor skildery en behuisversiering .Die buite lewe natuur le my na AAN die hart. Ken die plaas lewe en n lekker kummel pap met biltong.Lekker braaivleis en n goeie bord gekookte kos .n vrou wat sal inspring en haar man help as nodig. Lief vir jag. Kan helikopter vlieg, avontuur.Musiek en hou baie van lees. Dan waardeer ek die vrou wees versorgend en die mooi klere van vrou wees.
Hou van die plaas lewe,stilte en Dan voel ek na AAN God. Die klein dingetjies in die lewe maak saak vir my en respek moet vedien word. Hou niks van rusies nie en sal op n mooi manier weet waar jy staan met my. Geduld is belangrik en kommunikasie in enige verhouding. Familie is belangrik vir my. Ek het 2 dogters wat baie belangrik is vir my maar bly op hulle eie. Groot liefde vir diere. My sagte plek is ou mense. Ek gee my Al's in enige verhouding en wil dit ook he. Hou van sterk persoonlikhede en iemand wat selfstandig is. Wat sy man kan staan.
Gee my liefde en kyk na my .... Jy sal n vrou he wat HAAR Al's sal gee vir jou. Vir my hande staan niks verkeerd nie . Hou van lag. So leer my ken en ek sal eerlik en oop wees wie wat ek is.

Haar Ideale Pasmaat

N man met n sterk persoonlikheid. Iemand wat sy man kan staan en na sy vrou kan kyk. Respek kan gee en eerlik is. Iemand wat n vrou op trots kan wees. Wat lekker kan lag.. Selfstandig en waardes het. Hardwerkend . Wat sal veg v iets wat jy in die lewe wil he. Weet waarheen by oppad is. Sag is en liefde kan gee. Behulpsaam wees as dit nodig is. Familie mens. Lief is v die natuur. Klein goedtjies raaksien in die lewe. God ook in sy lewe he. Saam dinge doen.n man wat daar is vir my maak nie saak wat nie, en anders om. N man wat nie bang is vir n uitdaging nie. Wat na sy vrou kyk. So as jy kans sien ... Is jy dalk die regte een

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Sepies; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Gimnastiek; Jag; Perdry; Rugby; Stap; Stoei; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Lang hare; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol