Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 04 Februarie 2017

Aanlyn: 09 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Deneysville (Vereenigning), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is hoogs intelegent en soek dieselfde van jou. Het steeds die lyf van 'n model, en soek soortgelyk. Ek is selfversorgend en besit my eie huis by die Vaaldam.Ek werk nie meer nie, want ek hoef nie. Geniet tuinmaak, reis en net wat ek wil doen, Sjoe, dit klink verwaand ne, tot jy my ontmoet- belowe! Eintlik is ek plat op die aarde met baie goeie maniere. Ek is gaande oor tuinmaak en gee nie om om my hande in die grond te steek nie. Ek geniet dit,dis ontspannend ek opbouend. Ek het baie kennisse, maar my regte vriende is min en baie spesiaal. Dit is lekker om my vriende te onthaal, want ek is nogal 'n goeie kok?? My uitkyk op die lewe?... Ek sal leef tot ek doodgaan

Haar Ideale Pasmaat

Die man in my lewe moet a handyman wees, want ek is sat om al die verantwoordelikheid van 'n groot huis en tuin te hanteer. As jy nie ;n skildery kan ophang nie, of 'n druppende kraan kan regmaak nie..bly weg! Aan die anderkant kan ek vir jou spesiale geregte voorsit met kerse. O I'm a romantic freak! Al wat ek van jou wil he is liefde, eerlikheid en lojaliteit. Wanneer mense nie meer kan kommunikeer nie, is die verhouding gedoem. Ek is gaande oor die buitelewe, het menige keer met my quad bike die duine van Namibie en berge gery. Ek dink ek is nog 'n tiener wat nie groot geword het nie en Ooo en ek lief spoed! Wil jy weet wat my Merc se topspoed is....Kom ry saam en sien

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Kookkuns:
Gastrokroeg; Indies; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Klassiek; R&B / Soul
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Jag; Muurbal; Snoeker; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat is werk?
Tydverdryf keuses:
LeeglÍ
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Nie regtig nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde