Woestynblom91Woestynblom91

Woestynblom91

27 – Calvinia, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Woestynroos benodig groen vingers

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 April 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Calvinia, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Portugees
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Student; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Pynlik eerlik, opreg, passievol, lojaal, avontuurlustig,kunstig en privaat. Kan nie sonder vasdans, veral sokkie of Latyns Amerikanse danse. Hou van perdry, vlieg, bergklim, fietsry, flieks kyk, lees, kamp, (teiken) skiet en die onbekende grondpaaie ry. Gebruik nooit 'n GPS nie. Braai minstens een keer 'n week is 'n moet. Hou van gesellig kuier met vriende, maar kry my energie deur alleen (rustig tuis) te wees. Om op 'n selfoon in geselskap te wees irriteer my, geen sein pla my nie. Altyd reg om nuwe dinge aan te leer / te ervaar.

Het al seer gekry - alle mans wat net 'n mooi tydelike tydverdryf soek - hou verby, ek stel nie belang nie. Ek is nie sonder foute nie, maar probeer om die regte pad te stap.

Haar Ideale Pasmaat

Buitelug en natuurmens. Pynlik eerlik, opreg, lojaal en sit sy vertroue in die Here. Kan reeds vasdans of sokkie. Hanteer alle vroue met respek. Intilligent en baie "common sense" - as hy weet hoe om 'n skroewedraaier of tang te gebruik - soveel te beter! Finansieёl onafhanklik, passievol en doelgerig.

Wat Haar Vriende S

Woestynblom91 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Ek het nie een nie
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Seil; Skaak; Skietsport; Stap; Staptogte; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters