HORSELOVER1966HORSELOVER1966

HORSELOVER1966

52 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

I am what I am .....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 04 September 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n persoon met n baie liefdevolle persoonlikheid soms tot my nadeel.Mal oor die buitelewe, natuur, diere, n kaggelvuur met n goeie wyn op n koue wintersdag. Ek is geen sosiale vlinder en geniet my lewe eerder om mense oor te kry vir n kuier. Gee my 'n 4x4 trip, 'n tent en 'n kampvuur en ek is daar. Ek is nie 'n tomboy nie maar pas aan by omstandighede as dit moet. Daar is meer in die lewe as om voor die TV te sit of op jou selfoon te wees. Kommunikasie is vir my belangrik maar eerlikheid nog meer. My hartjie is maar klein maar soos my sterreteken ( Visse) kan ek ook soms stroomop wees as dinge onregverdig raak in die lewe veral teenoor kinders en diere.
Moet my nie judge op my verlede as ek soms net stil raak en net so bietjie wil ontsnap van die wreld...... me time.
Ek skilder, doen naaldwerk, mal oor kosmaak, tuinmaak, groentetuin (geniet my eie groente en vrugte)
Nie 'n groot vleiseter, maar die manne kan maar my deel kry.

Haar Ideale Pasmaat

Nie n couch potato. Goed versorgd en gesonde lewenswyse. Hoof nie n Olimpiese atleet of iets te wees, maar kans sien om n paar km bergop te gaan stap. Baie Lief wees vir diere, handig en nie met 10 duime sit nie.
Ontrouheid het ek al genoeg van gehad, so eerlikheid en getrouheid is al wat ek vra. Moet my nie judge op my verlede en as ek soms net stil raak en net so bietjie wil ontsnap van die wreld nie.
Respek het vir sy medemens. Nie 'n controlfreak wees. Moet darem 'n ordentlike koppie koffie kan maak :-)

Wat Haar Vriende S

HORSELOVER1966 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Instrumentaal; Latyns; Pop / Top 40; Reggae
Lees:
Dis OK
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bofbal; Kampering; Muurbal; Perdry; Snoeker; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters