Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Vandag

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Rusland; Swede; Switserland; AustraliŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooi; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlike en lojale man. Ek is ook baie "Straightforward" en "Blunt". My vriende sou my beskryf as n "A**hole met n baie groot hart. Ek hou van mense wat net oop kan wees en hulle self kan wees. Ek glo nie in die idee van sit jou beste voet eerste voor nie, ek glo dat in die begin moet jy net wees wie jy is, want somtyds sit mense hulle beste voet voor en dan verwag mense dat daardie persoon altyd so gaan en moet wees, so wees net jouself 100%. My stokperdjies bestaan uit: Gaming, graag uit te gaan en flieks te kyk, nuwe plekke te sien en te beleef, paintball,om pool te speel, maar voel meer as welkom om meer te vra. Ek hou graag daarvan om saam met vriende uit te gaan en tyd saam hule te gaan geniet. Ek is nie die tipe ou wat clubs toe gaan of na groot kuier events toe nie. Ek is ook die tipe ou wat by die huis sal bly saam my meisie en met haar tyd spandeer en daardie klas van dinge as wat ek elke naweek uitgaan of so. Met my is dit soos, "what you see is what you get". As daar nog iets is wat jy wil weet dan is jy meer as welkom om my te vra.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat baie lojaal, eerlik en trustworthy is en nie vir elke ander ou val wat sy sien nie. Iemand met wie ek alles kan deel en nie voel asof ek ge oordeel word nie. Iemand wat baie verstaanbaar is as mens. Defnitief iemand met n baie goeie hart wat bereid is om liefde te gee sooswat dit ontvang is. Ek gee nie om as sy vloek of nie vloek nie, iemand met n oop sin vir humor na enige iets toe. Iemand wat nie super sensitief is nie. Ek glo n verhouding is gebasseer op liefde, lojaliteit en baie eerlikheid. Iemand wat oor probleme sal praat en as iets pla ook oor dit sal praat en saam werk om deur enige probleme te kom en wat by my kan staan deur goeie en slegte tye. Voel meer as welkom om my my nog te vra as jy wil.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Onbeskof
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Japannees; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Punk; Rock; Swaar Metaal
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Boks; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Skietsport; Sokker; Stoei
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van hulle gaar gebraai
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek haat dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig