Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Januarie 2017

Verander: 20 Januarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Eersterivier, Kaapstad), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Swart
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapse Vlakte; Paarl; Stellenbosch; Wellington; Ceres (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Kurwes op die regte plekke; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Swaar drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n mens se mens.Ek kan baie gou n geselsie aanknoop en baie gou kommunikeer.Ek hou baie van nuwe mense leer ken en nuwe avonture te doen.ek is ook n mens wat baie hou daarvan om bederf te word en sal it baie likes vir iets simpels soes n piekniek onder die sterre.Ek is ook n mens wat baie hou van die buitelewe en soos aktiwiteite doen soos sokker speel en netball of net langs die see gaan stap.Om te ontspan is ek maar net n gewone meisie sal uitgaan met vriende of net by die huis wees.Ek sal graag iemand wil ontmoet wat more or less dieselfde dinge in die lewe doen.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my sal aanvaar met my kind,en my n lewe sal gee.Ek soek nie iemand wat dink ek is sy besitting en my wil rond order nie.Iemand wat my soos sy queen sal treat en wat nie sal maklik opgee as ons n wobble het nie.Ek soek n man met murg in sy pype en een met n rugraat en nie n mommy's boy nie.Ek soek iemand wat saam my buitemuurse aktiweite sal geniet en ook een wat more or less dieselfde stokperdjies deel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Jazz; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Boeke:
Selfhelp
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Kampering; Sokker; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; TatoeŽermerke
Afsitters:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde