antokieantokie

antokie

29 – Windhoek, NamibiŽ

Juffrou het 'n lysie ;)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 15 Junie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Kanada; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar 'n plat op die aarde dra soms skoene en make-up tipe meisie.

Ek voel dat ek nog nooit gewerk het nie, want ek geniet my werk te veel. As ek nie klas gee vir GrR nie, dan help ek Laerskool kinders met huiswerk. En so tussenin leer ek kinders swem ook. Dit is my eintlike passie.

Nog 'n onlangse stokperdjie is perdry, ek geniet dit erg baie, seker omdat ek nog nie geval het nie maar dan klim mens maar net weer op.

My lewe het al' n paar storms beleef, maar met 'n fondasie geanker op God kan ek net sÍ: "bring it on!"

Ek soek iemand om saam met my laf te wees, die wÍreld wil gaan sien, al is dit net in die movies. En iemand wat saam met my sal wandel in God se liefde.

Haar Ideale Pasmaat

My klas het so paar jaar terug n lys gemaak vir die man vir wie hulle vir my bid en ek dink dit slaan die bal uit die park uit.

1. Hy moet vir God ken
2. Hy moet vir my lief wees, en nooit op my cheat nie
3. Hy moet daarvan hou om met my te dans
4. Hy mag nie rook nie
5. Hy mag drink, maar nie dronk raak nie
6. Hy mag nie vir die Blou Bulle skree nie
Wel dit was die wat ek nou so vinnig kon onthou het. Ek dink dis skep n pretty good prentjie van iemand wat respek en integriteit het.

Wat Haar Vriende SÍ

antokie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns
Sport:
Aërobiese oefeninge; Draf / Hardloop; Perdry; Visvang
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie