Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 39 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Doelgerig. Eerlikheid. Haat Leuens. Baie belangstellings en lief vir enige Kreatiewe goed. Soek altyd die humor in enige situasie. Ontspan die Iekkerste deur iets kreatiefs te doen. My uitkyk op die lewe is om nooit op te hou strewe na dit wat my gelukkig maak nie.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlikheid. Kameraadskap. Moet doelgerig wees. Moet weet wat hy soek in die lewe. Moenie op my skouer wil huil oor sy ex nie. Moet weet ek kan 100% op hom kan staat maak. Aktiwiteite wat gedeel kan word is wat al twee party geniet om te doen. Om geen respek te hê vir ander nie is 'n groot vernietiger van verhoudings. Behandel my soos jou koningin en ek sal jou soos 'n koning behandel
Wat Haar Vriende Sê
Sonskyn_100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sonskyn_100 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.