Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 07 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pta oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 73
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo daar is nog genoeg deksels, laat ons begin pas? Ek is 'n gemaklike mens, spontaan, humorsin, lief vir reis, hou van interessante plekkies opsoek, vir cuppa/ontbyt, buite die stad, sport, (kyk), het 'n passie vir diere en musiek. Lekker braai met pelle, rustig langs die vuurtjie sit met bottomless en gesels tot die son op kom. Geen bagasie nie, nie eers "carry - on" nie. Hou verby enige konflik situasies en vermy negatiewe mense. Twee is beter as een, so "take a chance on life/love" ?
NS: (Aanvaar mekaar- Niemand kan 100% verwag maar is self net 'n 30% nie.. Mense verander nie, maar met voldoende respek vir mekaar, pas mens aan, vrywillig). :-)

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet beslis langer wees as ek, netjies en trots op sy uiterlike wees, gemaklik en lekker kan gesels, aanpasbaar wees, intellegent en interessante mens, lief vir die natuur, diere en musiek. Familie mens, kuier mens, spontaan en 'n happy chappie wees, finans onafhanklik, Hy moet die kuns verstaan om 'n vrou se hart te laat gallop, romanties, senstief wees en verstaan wat "respek" beteken. Kommunikasie is deel van 'n verhouding, hy moet eerlik en opreg wees, beslis 'n sterk persoonlikheid hÍ maar nie dominant wees nie. 'The Sky is not the limit, there is no limit'

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Lees; Meditering; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Branderplankry; Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Rugby; Seil; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties