Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 09 Desember 2016

Aanlyn: Vrydag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gaborone (Gaborone North), South East, Botswana
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Ram; Bul; Maagd; Boogskutter
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n dood normale plaasmeisie, baie standvastig en onafhanklik. Hou van perdry, musiek, dans, buitelewe en tuinmaak. Daar is nie 'n tieklysie nie, maar ek soek 'magic' !
My hart is sag, ek probeer help waar ek kan. Is mal oor seekos en 'n goeie braai saam goeie geselskap is altyd welkom. Ek hou van avontuur en nuwe uitdagings. Is ook gemaklik om net tuis te wees en rustig te verkeer. Ek is hardwerkend en doelgerig. Hou nie van 'games speel' in 'n verhouding nie, what you see is what you get.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is lank en stewig, 'n kort tengerige outjie gaan nie pas nie, jammer. GEEN ROKERS ASB. Leuenaars kan ook verby hou asb. Opregte mans met 'n verhouding met die Here is altyd welkom. Kinders ook welkom. Kitaarspelers baie welkom. Ek dink nie ek sal regkom met 'n 'pen-pusher' nie, jy moenie bang wees om jou hande vuil te maak nie. As jy jag en perdry gaan ons beslis pas. Soek 'n gemaklike, opbouende, verfrissende verhouding. Suurknolle met 'n humeur en buie....oh no ! Moet selfonderhoudend wees en die diamand in my kan raaksien.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Sarkasties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Jag; Kampering; Perdry; Skietsport; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde