Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Finansies | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is lojaal. Lief vir kinders en diere. Lees en skryf graag. Hou van braai, kamp, visvang,fliek en kos maak. Ek is humoristies, saggeaard, maar laat nie op my trap nie. Ek is baie erg oor regverdigheid en hou nie van leuens nie. Ek wil nog graag my eie besigheid en plaas he.
Sy Ideale Pasmaat
Ek stel belang in iemand wat opreg, eerlik en lojaal is. Sy moet nie net mooi van buite nie,maar ook mooi van binne wees. Alhoewel `n dame in optrede, kleredrag en gedrag moet sy `n effense stoute streek he, en oop wees vir avontuur en om dinge te waag. Sy moet lief wees vir kinders en diere. En gelowig wees. Sy moet optimisties wees, en baie hou van grappe en humor - sy moet `n baie gepaste en fyn sin van humor he. As sy nog boonop kan lekker kos maak, is dit fantasties! Maar nie `n groot probleem nie. Want ek kan goed kook.
Wat Sy Vriende Sê
NagRidder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boks; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |