Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Waverley), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Visse
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is stil wanneer mense my eers leer ken, daarna kan ek baie laf wees op tye. Ek is lojaal teenoor mense wat lojaal is teenoor my, liefde vir kinders. Ek hou daarvan om saam my kinders en my vriende 'n dag by 'n parkie te wees wat my baie ontspan.
My uitkyk op die lewe is probeer die beste maak en probeer altyd positief bly as mens die regte mense in jou lewe het wat jou nie maklik sal afbring nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ideale pasmaat moet liefdevol wees, nie skaam in die publiek te wys dat "She is mine" en "I am yours".

Lojaal, ondersteuning, getrouheid, laf en selfvertroue, nie bang vir iets in die lewe nie, eerlikheid teen alle tye maak nie saak hoe seer kan dit wees nie, rustige maar besige mens. Hy moet altyd tyd maak vir die Here en vir sy kinders.

Ek kan die punch vat van eerlikheid teenoor my want ek het genoeg al beleef van oneerlikheid en agterbaksheid. Ek het nie tyd vir sulke goed meer in my lewe nie.

Ek glo wat die verhouding sal laat werk is, altyd eerlik teenoor mekaar en mekaar respekteer op enige vlak en dat my ideale pasmaat wat nie alles persoonlik sal opvat nie en sal weet wat hy in my het en my gunsteling is dat hy moet 'n God's Man wees. Die een ding wat ek al gelees het is dat die pasmaat/trouman vir jou moet jou ook nader aan die Here bring.
Aktiwiteite saam doen - enige iets wat opwindig is. Alles wat ons saam bou en groei op elke aktiwiteit.

Ek kan nie wag om jou te ontmoet nie, IDEALE PASMAAT.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Laf; NaÔef; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Opera
TV Programme:
DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Lang hare
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties