Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Januarie 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is seker maar old school wanneer dit kom by sulke goed... "Chivalry isn't dead". Respekteer en vertrou mekaar en dra 'n vrou op my hande.

Spontane drives na die see toe(al is dit in die middel van winter) of sommer net chill met 'n fliek of langs 'n vuurtjie wat buite brand.

My hande is nie "rond" in die kombuis nie en kan kos maak. Tyd met friende en familie spandeer is belangrik, maar ook nie vergeet om tyd vir jouself te maak nie. Ek hou daarvan om nuwe plekke te besoek en rond te ry vir n sondag uitstappie. Ek hou ook daarvan om mense te maak lag(flou grappies is soms ook lekker snaaks), foto's te neem en MTB te ry(veral die downhill gedeeltes).

Ek is 'n bok vir sports en maak tyd vir als. Ek gaan gewoonlik die ekstra myl maar begin dink dat mense dit nie regtig meer doen nie... Maar ja daar is nog baie om uit te vind

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat lief is om buite te wees en nuwe plekke te gaan ontdek wat nie bang is om iets op die ingewing van die oomblik te doen... en hoopenlik ook kan langarm(maar ek sal jou leer as jy nie kan nie)

Wat Sy Vriende SÍ

CreamSodaYoda het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Motorsport; Roei; Seil; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters