Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 08 Junie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ceres (Clanwilliam), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 20
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n baie geduldige persoon. Is baie flexible om ander mense te akkommodeer. Baie liefdevolle persoon. Hou van drukkies gee. Baie belangrik om my mense gelukkig te hou en te maak, gee baie om vir my medemens. Reik uit na ander wat te kort kom. Ek boer saam met my pa in die besigheid en ry ook lorrie. Hou daarvan om te ry en plekke te verken. Is lief vir die see en die veld. Hou van sprankelende persone en vol pret. Ek wil baie graag iemand spesiaals in my lewe he met ek my liefde kan deel en die wereld kan verken saam met haar. die mooi oomblikke met die spesiale persoon te kan deel. Eks 'n positiewe persoon en goeie uitkyk op die lewe.
[geskrap]

Sy Ideale Pasmaat

Liefdevol
Spelerig
Sprankelend (lag, stoeierig,)
Buite mens
Lief vir diere
Sonder Fieterjasies
Moet kan meng met my ouers
Geduldig
Cuddles

Wat Sy Vriende SÍ

liefdesboer19 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Rap / Hip Hop; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Musiek Maak; Rekenaarprogrammering
Sport:
Jag
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde