Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 30 Oktober 2016

Aanlyn: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hoeveel mans ken jy wat ewe veel van boek lees en rugby kyk hou? Intelligent, nuuskierig oor die lewe, neem nie myself te ernstig op nie. Spelling is wel belangrik. Professioneel gedrewe en ek besit darm n kar en n huis. Ek is eerlik en gemaklik met wie ek is. Vriende is belangrik, hou van sosiaal verkeer maar ook nie te veel nie. Game of Thrones is n prioriteit. Daar is niks op aarde beter as pugs nie. Niks. Ek hou van lag en glo vas in wat Oscar Wilde oor sarkasme kwytgeraak het. Opsoek na waarheid en wysheid? Gaan lees Tom Robbins of Terry Pratchett. Die wereld is groot en tyd te min maar ek het darm al n tikkie verken. Saam stil kan wees is belangrik. Ek lag vir meeste Afrikaanse musiek videos maar daar is geen mooier taal. En ja, ek kan kos maak. Hou van fliek, teater, live music shows, alle sport kyk en speel, tyd buite spandeer en altyd bereid om nuwe dinge te probeer. Ek is n rustige mens en gil en skree is nie iets waaraan ek deelneem nie.

In case you're a tad intimidated by the amount of Afrikaans you're being subjected to on my profile I want to assure you that my spelling is impeccable in both Afrikaans and English.

Sy Ideale Pasmaat

Sag dog sterk, liefdevol,spontaan, intelligent. Opsoek na avontuur, lief vir die lewe en lag onbeskaamd. Op tafels dans is heeltemal aanvaarbaar. Hande vas hou en die lewe oor n glas of 6 rooiwyn uitpluis is ideaal. Eerlikheid met my en met jouself is uiters belangrik.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Rondspeel op die Internet
Sport:
Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol