voorbegin2016voorbegin2016

voorbegin2016

66 – Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika

nuut begin in 2017 nuwe aanpassings nuwe uitdagings kom ons vat hande

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 05 Januarie 2017

Aanlyn: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Positiewe benadering tot mekaar kom ons vind die regte antwoord vir ons probleem (praat). Egte familie mens net EEN vrou in my lewe daarom hou ek jou hand in publiek om vir ander tewys ek is trots om met die dame by my geassosieer teword.Rustige famielie mens glo nie aan Boys aande my plek is by jou. My omgee vir ander mense wat ek leer by JESUS se voete Sien altyd die posetiewe en komiese in enige situasie bereid om weer aantepas na vyf en veertig jaar se getroude lewe met n nuwe geskenk van die HERE

Sy Ideale Pasmaat

Ons verstaan en deel mekaar se vreugde en verdriet van die verlede(nie vashak daar) maar ook die nou.Vir die regte pasmaat kan ons mekaar se vangnet wees in die wete my maat is altyd naby al is ons besig met ons eie dinge vir as jy my nodig het .Daar is wedersydse respek en gun mekaar se eie ding doen daar om te geniet nie dat dit alles oorheers. Ander familie verhoudings is belangrik. maar weet ek sal saam met jou stap,gaan uitkamp of rondloop in die natuur ,by die see sit en ontspan en saamgaan sentrum toe vir aankope en selfs geduldig wag tot jy die regte uitrusting kry

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rugby; Stap; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde