Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 09 November 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

My goeie vriend Nigel bydi werk het eendag vir Ruda Landman gese as hy my moes opsom sou hy se dat ek 'n Lekker Ou is, wat altyd keen is vir enige iets van jag tot bungee jump, 'n uitstekende sin vir humor het, verskriklik lief is vir sosialisering, die natuur en as mense om hom lekker lag. Verder het ek baie respek vir ouer mense en natuurlik die skoner geslag. My stokperdjies sluit in Jag, Visvang, Golf, Krieket, Rugby en braai saam vriende. Ek het ook 'n ernstiger kant aan my en wil soms ook diep gesprekke kan voer, verder se ek lewe elke dag volluit en doen wavoor jy lus het nie wat ander mense wil he jy moet doen nie!!!

Sy Ideale Pasmaat

Eerlikheid, opregtheid en 'n goeie sin vir humor is 'n moet!!!Verder sal dit lekker wees as sy saam my aktiwiteite in die natuur kan geniet asook lekker saam my en my vriende te kan sosialiseer. Ek verwag nie sy moet saam my gaan jag nie maar 'n kamp, wildtuin of plaastrippe moet vir haar ook 'n lekker bederf wees. 'n Ernstiger kant is ook vir my belangrik want mens moet die diep dinge van die lewe met jou pasmaat kan deel. Familie is vir my ook belangrik so as jy deur my familie gebat word dan gaan dit maar sukkel...(Vice Versa). Wat vir my 'n verhouding sal vernieteig is as daar nie 'n vertrouensverhouding is nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns
Sport:
Atletiek; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Sokker; Swem; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend