RoetenajouhartRoetenajouhart

Roetenajouhart

56 – Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika

"Wie weet ... miskien is jy die silwer randjie om my donker wolkie"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 206cm (6' 9.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van die buite lewe. Ek is lief vir die Bosveld ... dis waar my hart lÍ met 'n lekker bosveld vuurtjie en goeie geselskap. Ek kan vir ure om n vuurtjie sit onder die sterre of voor 'n kaggel. Daar is vir my niks lekkerder as om te sit en kuier terwyl die son onder gaan nie. Goed, as ek moet eerlik wees sal "cuddle" op die bank met 'n lekker glas rooiwyn en die man in my lewe baie lekkerder wees. Ek het 'n goeie humorsin, geniet rugby, goeie films, boeke en musiek.
Ek hou van reis en nuwe plekke ontdek en my "bucket list" is definintief lank en opwindend. Daar is 'n hele lysie van dinge wat ek saam my droomman wil doen, plekke om te sien en ervarings om te deel. "Memories to be made..."

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat standvastig, stabiel en mans genoeg is sodat ek hom genoeg kan vertrou om my te beskerm en te lei. Ek is nog "old school" en glo dat die man die hoof van die huis is. Dis vir my belangrik om beste vriende te wees, maar mekaar nog steeds ruimte te kan gee. 'n Man wat saam my kan lag en my sal liefhÍ met al my tekortkominge.
Gelowig, eerlik, opreg, volwasse, passievol en higiŽnies.

"En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte
bÍre met die wete: my reis op soek na jou is nou verby "
Antjie Krog

Wat Haar Vriende SÍ

Roetenajouhart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie