Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Voorstede (Stellenbosch), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mauritius; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 31 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks 'n baie eerlike en betroubare mens, ek weet hoe om lief te he. Ek het 'n hart van goud en gee baie om. My stokperdjies is rugby speel en pool skiet saam vriende of familie. Eks nie die uitgaan tipe nie, meestal inhuisig en baie eerlik. Soos hul sou se, ek het nie op my bek geval nie. Tenspyte van die feit dat ek nie die uitgaan tipe is nie, is ek baie adventurous en hou van berg klim en swem en kamp. Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en leef vir die een wat my geskape het, Jesus Christus.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet my kwaliteite komplimenteer en ons moet dinge saam kan doen. Ek bou my verhoudings op eerlikheid, lojaliteit en God. Aktiwiteite wat ek met my maat sal wil deel is rugby en/of enige sports van haar keuse. Oneerlikheid moet van die begin af uitgeskakel word.
Wat Sy Vriende Sê
MrRomance het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Verspot |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Rap / Hip Hop |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Professionele atleet |
Sport: |
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Tafeltennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |