Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 2 weke gelede

Aanlyn: Dinsdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (RIETONDALE), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sal baie graag n lewens maat wil he. Is nou genees van al die bagasie. Alleen vir baie lank. Doen graag scrapbooking in my vrye tyd. Hou van kos maak.... maar nie n chef nie..... Ek is maar n baie privaat mens, hou van fliek, baie LIEF vir my kinders....Wil vir die regte redes iemand in my lewe he....... geen kaans vatters ek is nie dom nie hoor.......Ek love RUGBY..... AS JY MET MY PRAAT SONDER N FOTO OP MY PROFILE dan weet ek ons sal kliek vat n kaans !!!!???? Ek is wie ek is en wat ek is en baie trots op myself!!!!!! EN NA AMPER N JAAR BLY DIE MENSE WAT JOU MATCH NET DIESELFDE DIT VERANDER NIE HIER IS FOUT..............

Haar Ideale Pasmaat

Sal graag iemand wil ontmoed wat sosiaal kan verkeer op die regte tyd wat vir die regte redes n maat soek van fliek hou Rugby love, dit sal goed kan werk wat normale drink gewoontes het.... jy mag rook ook..... kontak my kom ons probeer......Ek kan net nie vir jou sorg nie.....so as jy van my profile hou sonder my foto dan weet ek jy gaan van my hou!!!!!!!!!!??????
Daar is mans wat allergies is vir rook !!! wel ek is alegies vir n dronk man EN N GETROUDE EEN WAT GEEN BY BEDOELLINGS HET NIE !!!!!!!!!!!! as jy nie n SA burger is nie moenie jou tyd mors nie ek kan nie regtig engels praat nie whahhaaaa.............. ... NO FOREIGNERS PLEASE I'M POOR... AND NOTHING CHANGES ON THIS SITE ALL THE MATCHES STAYS THE SAME PEOPLE WHY IS EVERBODY HERE.......FOR SCAMS?????????????????????????

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Sokker; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Anargisties
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties