Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Svalbard & Jan Mayen-eilande | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is daai vriendelike persoon wat jy graag wil ontmoet,
Dit is vir my 'n groot euwel as jy 'n getroud is en rond loop, my ridder wil ek bederf, eerlikheid en opregheid tel baie punte en is baie belangrik
Familie en vriende kom eerste
Om my lewe ten volle geniet en almal te bederf om my!!
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek daardie man wat dit belangrik ag om altyd eerlik en opreg te wees, en te weet hoe om romanties ook te kan wees
Wedersydse respek en vertroue en geen kans vatters nie
Ek wil alles met hom deel van tuin maak tot quads ry in die sand, ek maak net nie vis skoon nie!!!!
Om geheime en te he vir mekaar
Wat Haar Vriende Sê
Snippie_503 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die pretbederwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Skermkuns; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Yshokkie |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Buite beheer |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Leeglê |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |