Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is positief en leef voluit!!!
Ek is intelligent, skerp sin vir humor, spontaan en liefdevol.
Baie opgewek en vrolik.
Het nog goeie waardes en norme.

Ek is 'n baie goed versorgde dame en probeer gereeld te oefen om fiks en ferm te bly.
Ek is finansieel onafhanklik.
Werk nog voltyds.

Glo daaraan om altyd die positiewe in alles raak te sien en die beste van elke dag te maak.!
Een van my beste eienskappe is OMGEE teenoor my werk sowel as my vriende.
Ek sal berge versit vir my familie en vriende en verwag dieselfde lojaliteit.

Die begin van enige verhouding op die internet ......volgens my begin met 'n goeie vriendskapsverhouding, om mekaar eers goed te leer kenen sien waartoe dit lei..........tyd sal wel leer.

Opsoek na iemand wat nog die lekker dinge in die stadium van ons lewe te doen.............weet dat jou beroep sowel as my beroep sekere beperkings daarop kan plaas...........maar mens moet die beste van elke geleentheid maak.!
Mens moet tyd maak vir mekaar ..........om mekaar te leer ken.

Hou ook baie van onthaal om nuwe mense te ontmoet sowel as om met bestaande vriende te kuier.
Daar is niks so lekker om 'n aand saam met vriende te kuier en sommer oor alledaagse dinge te gesels.Ons gaan NIE die land se probleme kan oplos nie.

Wil graag nog baie reis...............soek 'n reisgenoot om nog mooi plekke in SA sowel as die buiteland te ontdek.

Hou baie van teater, fliek, uiteet en nog vele meer .......
Hou baie van die see en n glasie yskoue wit wyn.

Sal graag die man van my drome bederf ........hou baie daarvan.

Wel jy het nou so baie van my gelees...........as jy my beter wil ler ken...........maak 'n afspraak , jy sal dalk aangenaam verras wees!!! Waarom tydmors????????
Die lewe is so kort ......kom ons maak die beste daarvan!

My opskrif is nie verniet"Daar is 'n rede om te glo" vir 'n tweede kans van geluk nie!

Haar Ideale Pasmaat

Goed versorgde man, wat goeie waardes en norme het.
Hy moet spontaan, liefdevol, intelligent en
'n goeie sin vir humor he.
Hy moet'n goeie luisteraar sowel as kommunikeerder wees.
Finansieel onafhanklik wees.
Moet darem min of meer dieselfde belangstelling deel.

Ek wil graag iemand ontmoet wat saam met my nog dinge kan doen soos bv, stap, fietsry, teater, fliek, reis ens.
om avonture aan te pak, te lag, te huil oor die klien dingetjies wat saak maak en dit te koester.

Hou van die buitelug , vleisie braai, glasie koue wit wyn.
Iemand wat ook nog die mooi in die lewe wil geniet.
Die lewe is so kort........kom ons maak die beste daarvan!!!
Sal baie graag so iemand wil ontmoet !?!?!?

Wat Haar Vriende SÍ

Pollie7460 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Programme:
Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Krieket; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde