Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Deens; Engels; Noors | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mosambiek; Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha; Suid-Afrika; Groenland; Kanada; Verenigde State van Amerika; Bahamas; Denemarke; Finland | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Ander | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng; Swart / Karibies | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Deens; Engels; Noorweegs | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker; Swaar drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n man wat my volle emosies kan betoon, sonder skaamte of skroom. Ek is verlief op musiek, alhoewel ek 'n sterk tegniese kop het.
Ek is gesellig en is lief vir mense en hul dinge! Ja, ek is 'n rooikop, maar ek het darem blou oë om op te maak vir enige rooi-afwykings. Soos jy kan agterkom, hou ek van grappies en vat ek die lewe soos dit kom.
Ek sien uit, om ten minste, op hierdie forum, goeie pêlle te maak. Dalk met geluk, vind ek my aster, wat die wind uit my seile slaan!
Groetnis en vrede vir almal!
Sy Ideale Pasmaat
Sy gee om vir haar mede mens. Sy weet ook om na haarself op emosionele, geestelike en fisies vlak te kyk.
Sy LIEF musiek! Sy hou van mense en hul dinge en sy leef vir avontuur!
Kom sê hallo, ek wil jou leer ken...
Wat Sy Vriende Sê
GeeHaarnRoos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Klassiek; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties |