Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
189cm (6' 2.4") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Mense sou my ken aan die gevoel wat ek afgee sodra hulle naby my kom. Ek vind groot vreugde in ware skoonheid. Ek is maar plat op die aarde en meeste van die tyd smile ek - Die res van die tyd slaap ek.
Ek hardloop graag die berge plat hier in die Kaap en hou baie van die buite lewe ook. Braai, gesels, proe en peusel is van die lekkerste aktiwiteite nog. Ek moet nog gewoond raak aan wyn
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat het nie tyd vir nuttelose vriendskappe in haar lewe nie. Ek is baie lief vir kinders so hulle is altyd welkom. Die ideale pasmaat hou van lag en die beste tye te deel met soortgelyke mense. Ek hou van bietjie ekstra om aan te vat maar mind nie as jy n maergat is ook nie, solank jou persoonlikheid opmaak daarvoor ;-)
Wat Sy Vriende Sê
HêmyLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
HêmyLief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.