Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie entosiasties en positief. Hou van kook, bak en braai!-Ek maak lekker flops!!!- Mal oor die buitelewe, kamp/stap/fietsry. Ek het 'n baie sterk wil en is erg hardkoppig so wees gewaarsku. My gesin is vir my baie belangrik, my gesin is nogal groot al is ek die enigste kind basies net ek my Ma en Pa, verder 2 nefies, Oom, Tannie en Ouma. Ek sal nie die res van die fam. opnoem nie, hulle is te veel!!!

Heel laaste, nee tweede... Ek is BAIE lief vir my troeteldiere- ek is mal oor worshonde, boerboele en GSD's-

L.A.A.S.T.E ek smile amper altyd, lag maklik, praat min-wag dat ek begin!-; ek weet hoe om 'n grap te vat en uit te deel! Ek is nie baie geduldig nie en haat dit om te wag of ander te laat wag (laat te wees)...

Sy Ideale Pasmaat

Moet entosiasties en positief wees! Moet my familie en veral my gesin aanvaar en liefhe, ek sal graag ook deel van haar familie wil word!

Sy moet lief wees vir diere!

Sy sal dalk graag hardkoppig wil wees om my te survive!

Wat Sy Vriende S

FreddieB het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Jag; Motorsport; Staptogte; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Afsitters:
Dans
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie