Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Ander; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Bruin; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n mens met mooi en interessante karaktertrekke. Vriendelik met 'n sagte geaardheid. Ek hou nie van konflik nie. Mense sien dit gewoontlik as 'n swakheid, maar my siening is dat ek juis dan die situasie oorwin deur weg te beweeg van die situasie. Ek is 'n opregte eerlike mens Ek het nie hidden agendas nie daarom hou ek ook nie van verrassings nie. Ek is gasvry en hou van die natuur. Ek hou ook van musiek. Hou nie van in groot groepe te beweeg. Ek hou my vriendskap kringe klein. ek is 'n toegewyde mens waarop mense kan vertrou. ek glo " 'n SAGTE ANTWOORD KEUR DIE GRIMMIGHEID AF"

Haar Ideale Pasmaat

Opreg eerlik mens met positiewe denke en 'n groot hart Iemand wat sy man kan staan met goeie intensies 'n Goeie lewe. 'n Vrou met die nodige respek kan handteer. Humoristies wees. Dissipline in sy lewe kan handhaaf. Lief wees vir die natuur. Hou van roadtrips Bietjie romanse van sy kant sal nie skade doen. Oop mens wees. harde werker. Nie strygierig wees nie PLEASE PLEASE PLEASE ek lusi vir dai nie. Saggeaard geduldig

Wat Haar Vriende SÍ

roosknoppie_706 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Draf / Hardloop; Rugby; Sokker; Stap; Veldhokkie; Voëlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters