Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike en opregte boerseun wat se hart in die bosveld op die plaas is... Ek is altyd in vir 'n ding maar is nie so gretig om myself by 'n berg, gebou, brug of vliegtuig uit te gooi nie.

Ek is mal oor jag en skiet en spandeer baie tyd aan daardie stokperdjie. Ek wil baie graag nog deur Afrika toer as ek eendag my "co-pilot" ontmoet het...

Die belangrikste ding van my om te verstaan en te weet is dat ek 'n droom het en dat ek op hierdie stadium baie hard werk om daardie droom realiteit te maak, saam met dit is/was daar 'n paar opofferings wat ek moes maak langs die pad maar ek is nie spyt daaroor nie.... I will make it, come hell or high water !

As jy my vra of ek wil wildtuin of see toe gaan gaan ek 99.9% van die tyd vir jou gaan wys hoe lyk Satara.....maar ek is bereid om so nou en dan ook darm see toe te gaan al is dit net om te kyk of hy nog werk. Maar dit gaan nie so maklik wees om my te oortuig om in 'n Hotel of Chalet te bly i.p.v kamp nie. Ek hou wel baie van die Kaap en sal my afsku vir die stad en min liefde vir die see op sy skuif vir 'n vakansie in die Kaap....('n plaas in die bosveld en 'n huis in die Kaap dan kan ek maar aftree :) )

Ek is glad maar soos in glad nie lief vir die stad nie, hierdie dorpsjapie is nie gemaak vir die stad nie. As ek daar moet bestuur is dit soos om 'n hond in 'n hoenderhok los te laat, maar ek is die hoender... Nee ek vermy dit so ver as wat ek kan maar tog vind ek myself dikwels in die stad vir een of ander ding wat ek blykbaar NET daar kan kry.

Ek is mal oor braai, maar dit gese ek ken nie baie volbloed afrikanse mans wat nie mal is oor braai nie (en ek praat nie van metro mans nie, ek ken hulle nie). So as jy elke naweek tenminste een keer 'n naweek kan braaivleis eet al is dit 10h in die aand kan ons maar trou.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie vol draadwerk en lysies as dit kom by 'n ideale pasmaat nie en ek dink as jy my verhaal oor myself gelees het sal jy weet of ons pas of nie.

As jy dink jy is 'n goeie liefdevolle mens wat self nie vol draadwerk is nie, graag op 'n plaas eendag sal wil bly en dalk meer van die bosveld hou as die see is die stryd halfpad gewen.

Ek hou net nie van mense wat baie oordeel oor ander mense nie, ek sal daarvan hou as jy lekker met verskillende mense oor die weg kan kom en deel kan wees van 'n gesprek.

Ek soek daai klein dorpie tipe meisie wat vir haar ouma gaan deeg koop by die bakkery...(nie letterlik nie maar jy kry die idee)

Wat Sy Vriende SÍ

BosveldAfrika het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Biljart Snoeker; Boogskiet; Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Erotika; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde